top of page



Die Beter Verhaal: ARC en die NGKN se Soeke na Vernuwing
Sola Christi - die beter verhaal Die Alliance for Responsible Citizenship (ARC) het onlangs wêreldwyd aandag getrek. Onder leiding van...

Andre Mouton
Sep 281 min read


Ek is nie konserwatief of liberaal nie
Vir ’n lang tyd het ek gedink ek moet myself inpas in ’n eenvoudige keuse: óf ek is konserwatief, óf ek is liberaal. Ek het aanvaar dat...

Andre Mouton
Sep 222 min read
Die vermyding van geskiedenis in ’n post-liberale era
DINKSTOF: Godsdiens en politiek: ’n Dodelike mengsel - Kerkbode Johan van der Merwe se waarskuwing oor die dodelike mengsel van...

Andre Mouton
Sep 211 min read


Bybels én Christusgelykvormig
Ontmoeting met die Lewende Woord In ons huidige gesprekke in die kerk oor waarheid, eenheid en die kerk se roeping, hoor ons dikwels twee...

Andre Mouton
Sep 212 min read


Waar is ons eenheid?
Eenheid Ons groep se naam, Passie vir Eenheid , sê eintlik alles. Ons strewe is om Christus as middelpunt te hê en sy eenheid sigbaar te...

Andre Mouton
Sep 52 min read


Op 'n pad vorentoe
Otavi was vandag opp Tsumeb om die Noordering se vergadering by te woon. Ten einde ons posisie oor die afgelope op die tafel te sit het...

Andre Mouton
Aug 302 min read


As Ons Almal Maar Net Deur Daardie Dowwe Spieël Kyk
Dowwe spieël. Wanneer mense in die kerk sê dat hulle die ware Jesus het, en dat ander ’n ander Jesus volg, klink dit baie oortuigend....

Andre Mouton
Aug 292 min read


Fokus op Christus as Middelpunt
Ons as NG Kerk in Namibië bevind ons tans in ’n tyd van spanning en onsekerheid. Die verskille oor hermeneutiek, kerkorde en die...

Andre Mouton
Aug 283 min read


Ons Vereng die Evangelie
Sien die gevaar. Die NGKN se besluit om bande met die NGKSA te verbreek is nie net ’n organisatoriese skuif nie maar ’n geestelike ve...

Andre Mouton
Aug 262 min read


Die “Algemeenheid” van die Kerk en die Toekoms van die NGKN
Die “Algemeenheid” van die Kerk en die Toekoms van die NGKN Die woord “algemeen” (of in die oorspronklike Grieks katholikē , later Latyn...

Andre Mouton
Aug 253 min read


Geestelike Integriteit en Institusionele geloofwaardigheid
Die afgelope week het die Christian Revival Church (CRC) van pastoor At Boshoff ’n groot byeenkoms in Windhoek aangebied. Skares het...

Andre Mouton
Aug 233 min read


Die rol van die Moderator in die pad vorentoe
Die NG Kerk in Namibië se besluit om bande met die NG Kerk in Suid-Afrika te verbreek, plaas die moderator in ’n rol waar hy nie net ’n...

Andre Mouton
Aug 223 min read


Fundamentalisme en Progressiwiteit: Persepsie of Werklikheid in die Kerk?
In die hedendaagse kerklandskap woed daar dikwels stil (of nie so stil nie) gesprekke tussen twee groepe gelowiges: dié wat hulself as...

Andre Mouton
Jun 233 min read


Nie “Fundamenteel” of “Progressief” nie — Net Volgelinge van Christus
In gesprekke oor geloof en die kerk hoor mens dikwels etikette soos fundamentalisties en progressief, selfs liberaal . Maar 'n vraag wat...

Andre Mouton
Jun 222 min read


Wat Skuil Agter Die Etikette? ’n Dieper Kyk na Spanning in die Kerk
Inleiding In ons kerklike gesprekke hoor ons dikwels die terme “fundamentalisties” en “progressief.” Maar vra jouself af: het jy al...

Andre Mouton
Jun 224 min read


Die rol van waarheid in die proses van heling
Die rol van waarheid in die proses van heling is fundamenteel en onmisbaar. Sonder die waarheid bly heling oppervlakkig of tydelik....

Andre Mouton
Apr 152 min read


Die risiko van stereotipering
Enkelvisie is 'n vraagteken Die uitdaging vir Christene is nie net om “anderdenkendes” te verwerp of te verdedig nie, maar om diep...

Andre Mouton
Mar 185 min read


Die Ideologiese Olifant in die Kamer: 'n Oproep tot Eerlike Selfondersoek in die NG Kerk
Olifant in die kamer Die NG Kerk staan tans op ‘n belangrike kruispad waar verskillende teologiese en ideologiese invloede mekaar...

Andre Mouton
Mar 132 min read
Cas Wepener se “Die gif in vergifnis en wrede vrede” in Kerkbode: ‘n Ideologies-kritiese evaluering
Cas Wepener: Die gif in vergifnis en wrede vrede - Kerkbode Toe ek hierdie artikel lees kon ek nie anders om weer en weer te dink oor...

Andre Mouton
Jan 314 min read


Geloof met ‘n Oop Gemoed, Maar ‘n Vaste Hart
Liefde is 'n Oop Gemoet met 'n Vaste Hart Postmodernisme en fundamentalisme lyk dikwels soos opponente in die teologiese landskap. Waar...

Andre Mouton
Jan 303 min read
bottom of page