top of page

Gemanipluleer of Vry
Artikel 23.1 van die NG Kerkorde bepaal dat besluite van kerkvergaderings of hul gevolmagtigdes bindend is, mits hierdie besluite nie in...

Andre Mouton
Oct 19, 20242 min read
10 views
0 comments


Die Pous en die Moderator
Die verskil tussen 'n Pous in die Katolieke Kerk en 'n Moderator in die NGKerk is gebaseer op die struktuur, leerstellings, en leierskap...

Andre Mouton
May 4, 20242 min read
19 views
0 comments
Vraag: Daar word gesê dat die opleiding van teoloë in Suid Afrika swak is en nie meer die NGKerk dien nie. Hoekom sê die moderamen so?
Antwoord: Suid Afrika het in 1994 ‘n nuwe politiese bestel betree wat verreikende omwentelinge tot gevolg gehad het, ook binne teolgies...

Andre Mouton
May 3, 20241 min read
13 views
0 comments
Vraag: Ons hoor daar word gesê die leierskap is swak en daarom het ons hierdie probleme?
Antwoord: Die kwaliliteit van ‘n leier is onderhewig aan verskeie faktore. Daar is verskeie inherente eienskappe van ‘n persoon wat hom...

Andre Mouton
May 3, 20243 min read
9 views
0 comments
Vraag: Gaan hierdie besluit nie ook daaroor dat ons in ons eie onafhanklike land bly met ons eie regering en wette? Moet ons dit nie sien as tyd om selfstandig ons eie besluite te neem nie.
Antwoord: Daar is geen probleem met ‘n visie van ‘n meer onafhanklike NGkerk in Namibië nie. Ons het duidelik verskillende behoeftes en...

Andre Mouton
May 3, 20241 min read
2 views
0 comments
Vraag: Hoe was die gemeente betrokke by die verkiesing van moderatuur of leierstruktuur van Algemene Sinode?
Antwoord: Gemeentes is verteenwoordig op die Sinode deur ‘n predikant en ‘n ouderling. Op die Sinode word daar besluite geneem wat, as...

Andre Mouton
May 3, 20241 min read
1 view
0 comments
Vraag: Moet hierdie besluit geneem word agv stellings wat deur Algemene sinode gemaak is?
Dit is baie moeilik vir gewone lidmate om te begryp wat werklik besluit is. Die interpretasie van besluite en insinuasies van besluite...

Andre Mouton
May 3, 20242 min read
3 views
0 comments
Vraag: Wat sou julle reken is die kern van die probleem?
Ek verstaan die kern van die problem as volg. Na apartheid tot ‘n einde gekom het, moes die NGKerk ‘n ommekeer maak in hul beleidenis...

Andre Mouton
May 3, 20242 min read
7 views
0 comments
Vraag: Wat is die invloed wat instemming tot 'n wegbreek op ons as lidmate gaan hé?
Antwoord: As ons aanvaar dat ons die AS moet verlaat op ‘n punt van “ek is reg en jy is verkeerd” kan dit net lei tot tweespalt en...

Andre Mouton
May 3, 20241 min read
23 views
0 comments
bottom of page