top of page

Wat is ‘n Christosentriese Wêreldbeeld?
‘n Christosentriese wêreldbeeld erken die belangrikheid van waarheid, en sê: "Ons ken die waarheid deur ‘n verhouding met Christus, nie...

Andre Mouton
Jan 304 min read
7 views
0 comments


'n Oproep tot Balans
Oproep tot Balans Die NG Kerk bevind hom tans in 'n komplekse spanning tussen die behoud van sy historiese, gereformeerde wortels en die...

Andre Mouton
Dec 23, 20243 min read
2 views
0 comments


Die Rol van die Wet
Die rol van die wet in die Bybel is sentraal tot die verstaan van die verhouding tussen God en die mens. In die Ou Testament het die wet...

Andre Mouton
Aug 11, 20246 min read
6 views
0 comments


Perfeksionisme is ‘n Afwyking
Perfeksionisme is ‘n verskynsel wat baie te sien is in die samelewing maar ook in ons Christelike gemeenskappe. Perfeksionisme het die...

Andre Mouton
May 30, 20242 min read
18 views
0 comments


8. Erkenning van Kompleksiteit
Terwyl verskille mag bestaan, moet liefde ons leiding gee in die strewe na waarheid, met twyfel as 'n katalisator vir reformasie en...

Andre Mouton
May 22, 20241 min read
6 views
2 comments


7. Sien ander raak
Wanneer ons met mense omgaan wat anders dink as ons, moet ons besef dat ons woorde en dade diep seer kan veroorsaak en verdeeldheid kan...

Andre Mouton
May 21, 20241 min read
4 views
0 comments


6. Toewyding aan Christus
In ons besinning oor die oproep om te besin oor die NGKN se verhouding met die Algemene Sinode is toewyding tot Christus ons begin en...

Andre Mouton
May 20, 20241 min read
6 views
0 comments


5. Belangrikheid van Selfondersoek
In die Bybel leer ons dat sondebesef by jouself begin. Die vertrekpunt lê klem op begeleiding bo veroordeling en bevorder 'n lewe van...

Andre Mouton
May 19, 20241 min read
4 views
0 comments


4. Eenheid is die wil van God
Die vorming van geloofsgemeenskappe is van kardinale belang vir die kerk as God se gestuurde in die wêreld. Ons moet die eenheid van die...

Andre Mouton
May 18, 20241 min read
2 views
0 comments


3. Eenheid en Diversiteit
Die NG Kerk bevestig sy roeping tot eenheid, heiligheid, 'n algemene christelike kerkwees, en apostoliese getuienis, terwyl die oplossing...

Andre Mouton
May 17, 20241 min read
4 views
0 comments


2. Klem op Liefde en Versoening
Na aanleiding van die tugproses wat deur die Sinode van 2022 (Namibië) gelei is, of soos dit genoem word in die besluit: "oproep tot...

Andre Mouton
May 16, 20241 min read
2 views
0 comments


1. Bevestiging van Bybelse Gesag
Om die gesprek te begin is dit belangrik om te besin oor die riglyn van ons lewe. As ons hier saamstem het ons al ver gevorder. Ons kan...

Andre Mouton
May 15, 20241 min read
13 views
0 comments


Besinning oor die Kern van Kerkwees.
Die leierskap van die Namibiese NG Kerk is besig om 'n voorlegging voor te berei vir die 2025 Sinode met die doel om 'n finale besluit te...

Andre Mouton
May 14, 20241 min read
30 views
1 comment
bottom of page