top of page

Hoe en Waarom Ons God Dien
'n Nuttige manier om na die verhouding tussen die Ou Testament en die Nuwe Testament te kyk is om te veronderstel dat die ou testament...

Andre Mouton
Aug 11, 20242 min read
18 views
0 comments


Oordeel of Liefde
Kanseleringskultuur, of “cancel culture” is 'n nare fenomeen wat toenemend kopuitsteek, ongelukkig ook in die kerk. Namibiers wat ouer...

Andre Mouton
Jun 23, 20244 min read
18 views
0 comments


7 van 7: Van eiewysheid na wysheid
Wysheid groei waar die Gees ons denke en gedrag verander. Om wysheid te bekom, is om in jou waarneming, gesindheid, denke en dade al hoe...

Andre Mouton
May 12, 20242 min read
2 views
0 comments


6 van 7: Van finale sekerheid na helderheid
’n Saak word vir ons helder na mate daar meer lig daarop val en verskillende kante daarvan duideliker waargeneem word. Helderheid is die...

Andre Mouton
May 11, 20242 min read
2 views
0 comments


5 van 7: Van kompromie na konsensus
Wanneer mense met mekaar gesprek voer en van dít wat hulle met mekaar deel, bewus word, begin konsensus ontwikkel. Goeie gesprek, waarin...

Andre Mouton
May 11, 20242 min read
1 view
0 comments


4 van 7: Van standpunt na perspektief
‘n Mens dink gou dit wat jy vanuit jou gesigshoek sien, is die eintlike weergawe van wat jy waarneem. Elke deelnemer aan ‘n gesprek dink...

Andre Mouton
May 10, 20242 min read
6 views
0 comments


3 van 7: Van debat na dialoog
Dialoog vind plaas wanneer gespreksgenote hulleself met ’n ontvanklike gemoed vir mekaar oopstel en nie vinnig antwoorde probeer gee nie,...

Andre Mouton
May 9, 20241 min read
8 views
0 comments


2 van 7: Geloof en Gesprek
Christene streef daarna om die goeie wil van God te gehoorsaam. Dit is egter nie altyd voor die hand liggend wat die beste keuse is om te...

Andre Mouton
May 8, 20242 min read
4 views
0 comments


1 van 7: INLEIDING: ‘n Gespreksmatige benadering tot onderskeiding.
Hierdie post verduidelik die benadering wat ATLAS volg in die uitvoering van opdragte. Dit sluit aan by die Algemene Sinode se beleid oor...

Andre Mouton
May 7, 20242 min read
8 views
0 comments
bottom of page