top of page

Vraag: Hoe was die gemeente betrokke by die verkiesing van moderatuur of leierstruktuur van Algemene Sinode?

Antwoord:

Gemeentes is verteenwoordig op die Sinode deur ‘n predikant en ‘n ouderling.  Op die Sinode word daar besluite geneem wat, as dit nodig is, op ‘n demokratiese stemmetode beslis word.  Die Sinode (NGKN) kies dan op demokratiese wyse ‘n leierskap wat op hul beurt die Namibiese sinode verteenwoordig op die Algemene Sinode.  Hier vind leierskapsverkiesing dan weer op dieselfde metode plaas.  Deur die proses is elke gemeente dus verteenwoordig op ‘n indirekte manier.  Deelname op die vergaderings berus hoofsaaklik op die persoonlike oortuigings van sinodegangers en verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van ‘n gemeente nie.

Recent Posts

See All
Gemanipluleer of Vry

Artikel 23.1 van die NG Kerkorde bepaal dat besluite van kerkvergaderings of hul gevolmagtigdes bindend is, mits hierdie besluite nie in...

 
 
 

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
Comments

Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page