top of page



Die vyf hoekstene van ons geloofsverstaan.
Aan God behoort die Eer! Om dit te verstaan word die 5 Solas bespreek en in verband gebring in ons huidige debad.
Ds Dewet Mouton
May 6, 20244 min read


Roepingslied: Algemene Sinode van 2023
Dr Zander van der Westhuizen het die lied geskryf vir die Algemene Sinode van 2023. Dit is ‘n roepingsverklaring wat ons elkeen as...

Andre Mouton
May 6, 20241 min read


Die Pous en die Moderator
Die verskil tussen 'n Pous in die Katolieke Kerk en 'n Moderator in die NGKerk is gebaseer op die struktuur, leerstellings, en leierskap...

Andre Mouton
May 4, 20242 min read
Vraag: Daar word gesê dat die opleiding van teoloë in Suid Afrika swak is en nie meer die NGKerk dien nie. Hoekom sê die moderamen so?
Antwoord: Suid Afrika het in 1994 ‘n nuwe politiese bestel betree wat verreikende omwentelinge tot gevolg gehad het, ook binne teolgies...

Andre Mouton
May 3, 20241 min read
Vraag: Ons hoor daar word gesê die leierskap is swak en daarom het ons hierdie probleme?
Antwoord: Die kwaliliteit van ‘n leier is onderhewig aan verskeie faktore. Daar is verskeie inherente eienskappe van ‘n persoon wat hom...

Andre Mouton
May 3, 20243 min read
Vraag: Gaan hierdie besluit nie ook daaroor dat ons in ons eie onafhanklike land bly met ons eie regering en wette? Moet ons dit nie sien as tyd om selfstandig ons eie besluite te neem nie.
Antwoord: Daar is geen probleem met ‘n visie van ‘n meer onafhanklike NGkerk in Namibië nie. Ons het duidelik verskillende behoeftes en...

Andre Mouton
May 3, 20241 min read
Vraag: Hoe was die gemeente betrokke by die verkiesing van moderatuur of leierstruktuur van Algemene Sinode?
Antwoord: Gemeentes is verteenwoordig op die Sinode deur ‘n predikant en ‘n ouderling. Op die Sinode word daar besluite geneem wat, as...

Andre Mouton
May 3, 20241 min read
Vraag: Moet hierdie besluit geneem word agv stellings wat deur Algemene sinode gemaak is?
Dit is baie moeilik vir gewone lidmate om te begryp wat werklik besluit is. Die interpretasie van besluite en insinuasies van besluite...

Andre Mouton
May 3, 20242 min read
Vraag: Wat sou julle reken is die kern van die probleem?
Ek verstaan die kern van die problem as volg. Na apartheid tot ‘n einde gekom het, moes die NGKerk ‘n ommekeer maak in hul beleidenis...

Andre Mouton
May 3, 20242 min read
Vraag: Wat is die invloed wat instemming tot 'n wegbreek op ons as lidmate gaan hé?
Antwoord: As ons aanvaar dat ons die AS moet verlaat op ‘n punt van “ek is reg en jy is verkeerd” kan dit net lei tot tweespalt en...

Andre Mouton
May 3, 20241 min read


Following Jesus is much harder than having a list of cultural do’s and don’ts
Many in the modern western evangelical world have abused this understanding of allegiance to focus on a moral rule book view of the...

Andre Mouton
May 1, 20242 min read


Luister sonder om te hoor
Dit is ongelooflik hoe party mense alles wat hulle lees en hoor eers wil kategoriseer (in ‘n boks wil sit) en dan vanuit hulle...

Andre Mouton
May 1, 20242 min read
Verstaan jy die Moderamenbrief aan Gemeentes?
Versoek tot meer duidelikheid In die lig van die gewigtigheid van die besluit wat voor die deur van gemeentes gelê word is dit belangrik...

Andre Mouton
Apr 30, 20243 min read


SKRIFBESKOUING EN SKRIFGEBRUIK IN DIE NG KERK
Daar is in die NG Kerk nie onduidelikheid oor die gesag van die Bybel nie. As belydenisuitspraak geld dit vir alle lidmate en ampsdraers...

Andre Mouton
Apr 30, 20241 min read


Ons Feilbare Interpretering van 'n Onfeilbare Skrif
Die gereformeerde tradisie beskou die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God. Hierdie siening beklemtoon dat die Skrif die...

Andre Mouton
Apr 30, 20241 min read


Krities-profetiese stem
Daar word spesifiek na die term verwys in die brief wat die Namibiese Moderamen aan die gemeentes geskryf het. Dit is 'n teologiese term...

Andre Mouton
Apr 29, 20241 min read


Voorkom Foutiewe Logika - wees Krities in Jou Denke
“Foutiewe logika” kan soms in die kerk voorkom, en is dit soms 'n argument wat gebruik word om 'n ander se standpunt te beskryf. Dit is...

Andre Mouton
Apr 29, 20242 min read


Hoe dink mense verskillend?
Nog term wat navore kom in die debat oor kerkeenheid is die behoudende teenoor liberalistiese denke en die standpunt dat die een reg en...

Andre Mouton
Apr 29, 20241 min read


Die Vyf Solas as Kernbeginsels van Gereformeerde Geloof
Daar is verskeie geloofsgrondslagte waar binne ons God probeer verstaan. Ons word deesdae veral met een hiervan gekonfronteer nl. Sola...

Andre Mouton
Apr 29, 20242 min read


Skrifbeskouing in 'n Neutedop
Skrifbeskouing of te wel, Skrifinterpretasie is 'n belangrike konsep in die teologie, veral binne die konteks van die huidige debat in...

Andre Mouton
Apr 29, 20242 min read
bottom of page