top of page

Op my stoepiki

Updated: Apr 29, 2024




Wyl ek nou hier met my koffie oppistoepiki sit en die pragoggend met nuwe sonstrale beleef, dwaal my gedagtes na ons gesprekke oor die kerkskuif.

Wonder ek oor ons kerk se lidmate betrokke en ook onbetrokke en hoe belangrik Christusliefde vir die gemeente en kerk in die algemeen is. Juis nou dat ons voor 2 toekoms deure staan en 'n besluit langtermyn en ingrypend van aard sal wees. 

Daar sal nie meer gesê kan word ; het jy gehoor die kerk in Namibie het besluit om so en so te maak nie,  maar wel ons as lidmate in Otavi het besluit op uittrede van die Algemene Sinode. 

Die rede vir uittrede sal in 'n twispunt ontwikkel waar dit oor liefdelose selfbeskikking kan gaan of sal die beginpunt 'n liefdevolle verantwoordelikheid wees om bestaande geloofsreëls waaraan ons verbind is om in Jesusliefde Sy kerk uit te leef.

Recent Posts

See All
Gemanipluleer of Vry

Artikel 23.1 van die NG Kerkorde bepaal dat besluite van kerkvergaderings of hul gevolmagtigdes bindend is, mits hierdie besluite nie in...

 
 
 

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
Comments

Deine Meinung teilenJetzt den ersten Kommentar verfassen.
bottom of page