'n Nuwe dag...
- Van Rooyen Strydom
- Apr 26, 2024
- 1 min read
Updated: Apr 29, 2024

Helder oranje vlamme swiepflits in koggeldans
teen die koue oggendbries n skans
Swart pappot verlustig hom prut prut aan die hitte om sy ronde pens
Stomende mieliepap te smul vir brakkies en mens!!
En so begin die nuwe dag in Otavi......!
Comments