top of page

Andre Mouton
Admin
More actions
Profile
Join date: Apr 15, 2024
Posts (91)
Jan 2, 2026 ∙ 2 min
’n Boodskap van Hoop vir 2026
Aan die begin van ’n nuwe jaar staan ons weer voor God met ’n diepe verlange na Sy teenwoordigheid en leiding. Ons leef in ’n tyd waarin die kerk wêreldwyd onder spanning staan. Menings verskil, oortuigings bots, en daar is ’n groot drang by ons om seker te wees: seker oor wat reg is, seker oor wat verkeerd is, seker oor die pad vorentoe. Maar dalk is dit juis hier waar God ons uitnooi om te besin oor hoe ons kyk. Die Bybel leer ons nie dat geloof beteken om alles vooruit te weet nie. Geloof...
14
0
Sep 28, 2025 ∙ 1 min
Die Beter Verhaal: ARC en die NGKN se Soeke na Vernuwing
Sola Christi - die beter verhaal Die Alliance for Responsible Citizenship (ARC) het onlangs wêreldwyd aandag getrek. Onder leiding van...
4
0
1
Sep 22, 2025 ∙ 2 min
Ek is nie konserwatief of liberaal nie
Vir ’n lang tyd het ek gedink ek moet myself inpas in ’n eenvoudige keuse: óf ek is konserwatief, óf ek is liberaal. Ek het aanvaar dat...
2
0
bottom of page